Coligny

Lichtenburg/Coligny-betogings raak rustig, skou gaan voort

Rubberkoeëls is afgevuur, brande is gebrand, klippe is gegooi en kuikens is verbrand by die betogings in Coligny en Lichtenburg, maar die strate is nou weer rustig en die Lichtenburgskou gaan voort soos beplan. Die afgelope Vrydag is 38 000 dag-oue kuikens doodgemaak toe ‘n vragmotor aan die brand[...]

0
Go to Top