Cherry Tiggo 8 Pro B4
Pantser jouself só teen die aanslae op ons paaie
Dit is geen geheim dat Suid Afrika se paaie verskeie risiko’s inhou nie, of dit nou ontvoerings, kapings of klipgooiery is, ons is daagliks in gevaar op ons paaie. Veral wanneer jy in verkeer vasval, by ‘n verkeerslig stilstaan of by ‘n plaashek moet stilhou, moet jy op jou[...]