Challenger-boere

Dankie aan die Challenger-boere

Challenger-rusperbandtrekkers is 15 jaar lank reeds die markleier in hulle segment in Suid-Afrika. Om dit te vier en dankie te sê aan Challengerboere vir hulle ondersteuning, reik BHBW Suid-Afrika (voorheen Barloworld Agriculture) nou vyf “Limited Edition”-trekkers uit. In samewerking met die vervaardiger van Challenger, AGCO, word vyf MT 765E-modelle[...]

By Specialist Writer|17th July 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top