CFP

Boedelkwessies vir boere: Deel 3 – Só kan lewensversekering help met finansiële beplanning

deur Theuns Mans, CFP® Versekering is baie lank al met die mensdom. Die eerste geskrewe versekeringspolis het al in 1739 vC verskyn. Koning Hammoerabi se kode is in ’n Babeloniese obeliskmonument uitgekerf. Die gedagte was dat alle handelsreisigers die risiko van diefstal langs die pad tussen mekaar moes deel.[...]

Boedelkwessies vir boere – Deel 2

deur Theuns Mans, CFP Baie boere laat bates aan hulle oorlewende lewensmaats agter as deel van ’n plan om kapitaalwinsbelasting en boedelbelasting te vermy. Hoewel die plan goed werk om onmiddellike belastingplig te vermy, beteken dit nie noodwendig ’n belastingbesparing nie. Boere besef dikwels nie wat die praktiese uitwerking[...]

By Specialist Writer|20th June 2017|Categories: Resource management|Tags: , , |
0
Go to Top