Cerealis
Voëlprobleme? Geen probleem met Agrilaser
Suid-Afrika word vandag gereken as een van die tien lande in die wêreld wat die meeste probleme ondervind as gevolg van skade wat voëls aan gewasse en varsprodukte aanrig. Boere ly jaarliks miljarde rand se skade as gevolg van die gebrekkige en ondoeltreffende beheer van voëls. In die pluimveebedryf[...]