bruin sprinkaan

Bruinsprinkaan (LOCUSTANA PARDALINA) uitbraak in SA

Bruinsprinkane is in Namibiƫ en in die Karoo, spesifiek De Aar, opgemerk. Dit is bevestig deur die Departement van Landbou, SA boere, owerhede in Namibiƫ en CropLife SA. Daar is geregistreerde insekdoders beskikbaar teen hierdie pes. En die uitbraak hou nie verband met die groot uitbraak in Oos-Afrika in[...]

By Specialist Writer|21st February 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
0
Go to Top