brandstofverbruik
Diesel vs petrol: Hoe om te kies
Indien jy ‘n nuwe of tweedehandse bakkie of motor wil koop is daar altyd een belangrike vraag: Petrol of diesel? Die Automobiel Assosiasie sê baie faktore beïnvloed hierdie keuse, nie net die brandstofpryse nie. Petrol is die duurder brandstofopsie, maar Suid-Afrikaners verkies dit oor die algemeen bo die dieselopsie.[...]