bokboerdag

Bokboerdag gee blootstelling aan dié bedryf

Boerbokdag of eerder bokboerdag is op 11 November 2021 by Buffelsfontein Beesboerdery-restaurant in Menlopark, Pretoria, gehou om die bokboere van Suid-Afrika te vier. Ná die sukses van vorige dae soos die #GaanJagDag en Volstruisdag, het Saai besluit om voor die einde van die jaar weer so te maak. Bokboere[...]

By Specialist Writer|12th November 2021|Categories: Nuus|Tags: |
Go to Top