Boertjiefees
Aandag: Dans in plaas van Boertjiefees vanjaar
Bultfontein het kwaai onder die droogte deurgeloop hierdie jaar en daarom moes hulle die Boertjiefees afstel. Bultfontein se Distrikslandbou-unie sê dankie vir die positiewe terugvoer wat hulle reeds ontvang het oor ‘n skou in 2017. Om die gemeenskap bymekaar te bring in 2016 het die unie die volgende inisiatief[...]
Boertjiefees op Bultfontein afgestel vir vanjaar
Die Bultfontein Distriks-landbouvereniging wil hulle opregte dank aan die ondersteuners van die afgelope tien jaar uitspreek. Die ondersteuning aan die plaaslike onderneming kan nie in randwaarde gemeet word nie en die Boertjiefees is ‘n geleentheid waarsonder Bultfonein nie kan klaarkom nie. Nie net snoer dit die gemeenskap saam een[...]