boedel- en beleggingsbeplanning

Boedelkwessies vir boere: Deel 3 – Só kan lewensversekering help met finansiële beplanning

deur Theuns Mans, CFP® Versekering is baie lank al met die mensdom. Die eerste geskrewe versekeringspolis het al in 1739 vC verskyn. Koning Hammoerabi se kode is in ’n Babeloniese obeliskmonument uitgekerf. Die gedagte was dat alle handelsreisigers die risiko van diefstal langs die pad tussen mekaar moes deel.[...]

0
Go to Top