BMW Z4
2019 BMW Z4 M40i: Oopdak oopketel lekkerry
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive BMW kom al ‘n lang pad met oopdakkers. In die laat vyftigs het die BMW 507 veral die Amerikaners gaande gehad met selfs die Koning van Ruk en Rol wat een gekoop het. Met die ’87 Frankfurt Motorskou verras BMW die motorwêreld met[...]