BMW X5
2019 BMW X5: ‘n Brian Habana vir die Veldpad
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die X5 het sedert sy bekenstelling 20 jaar gelede reeds meer as 2,1 miljoen eenhede wêrelwyd verkoop. BMW het dit reggekry om met elke nuwe model voort te bou op die uitgaande generasie deur bloot net dit wat suksesvol was in die vorige[...]