BMW
2019 BMW i8 Roadster: Mooi, vinnig en (eko)vriendelik
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Toe BMW die i8 ongeveer 5 jaar gelede aan die wȇreld gewys het, het die groenbrigade byna in hulle ontbytsmoothies verstik. Gewoond aan onooglike hibriede motors (dink maar aan die Prius en Leaf) was dit haas ondenkbaar dat ‘n motor wat op die[...]