BMW
2019 BMW Z4 M40i: Oopdak oopketel lekkerry
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive BMW kom al ‘n lang pad met oopdakkers. In die laat vyftigs het die BMW 507 veral die Amerikaners gaande gehad met selfs die Koning van Ruk en Rol wat een gekoop het. Met die ’87 Frankfurt Motorskou verras BMW die motorwêreld met[...]
NUWE BMW 3-REEKS
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Met meer as 15 miljoen eenhede wêreldwyd verkoop oor ‘n periode wat meer as 40 jaar strek en wat ses modelgenerasies opgelewer het, is die nuwe BMW 3-reeks voorwaar ‘n pioneer in sy segment en ‘n staatmaker. BMW blyk steeds die wêreld se[...]