BKB Afrika Lewendehawe Ekspo
Nuwe skou vir die landboubedryf: BKB Afrika Lewendehawe Ekspo
Die tref van reëlings vir Suid-Afrika se nuutste skou, die BKB Afrika Lewendehawe Expo (ALE) wat van 3 tot 7 September by die Afridome op Parys gehou word, vorder fluks. Die gedagte is dat die skou ‘n gróte vir veeboere moet word soos in die dae van die Pretoriaskou[...]