BHBW

Dankie aan die Challenger-boere

Challenger-rusperbandtrekkers is 15 jaar lank reeds die markleier in hulle segment in Suid-Afrika. Om dit te vier en dankie te sê aan Challengerboere vir hulle ondersteuning, reik BHBW Suid-Afrika (voorheen Barloworld Agriculture) nou vyf “Limited Edition”-trekkers uit. In samewerking met die vervaardiger van Challenger, AGCO, word vyf MT 765E-modelle[...]

By Specialist Writer|17th July 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Van satelliet tot silo – BHBW SA integreer sukses

‘‘Ons glo aan die toepassing van digitale tegnologie en inligtingbestuurstelsels want dit is belangrik dat ’n boer presies weet waar maak hy geld en waar verloor hy, sodat hy datagebaseerde besluite kan neem,” sê Johan Joubert, hoofbestuurder, Massey Ferguson, BHBW Suid-Afrika. Die NEXT Farming-stelsel is ontwikkel as ‛n een-stop[...]

By Annemarie Bremner|15th June 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
Go to Top