bevordering van Landbou in Sa
DIE JAARLIKSE AGRI GAUTENG EKSPO: Die bevordering van Landbou in Suid-Afrika
Die AGRI GAUTENG EKSPO vind op 8 en 9 Augustus 2018, by Vleissentraal, Onderstepoort, Pretoria, plaas! Toegang tot die Ekspo is daagliks van 09:00 tot 17:00. Hierdie Ekspo beoog om nie net die persepsie van boerdery in Suid-Afrika te verander nie, maar ook om jong en opkomende boere aan[...]