beveilig
Plan om plaasgemeenskap te beveilig
“Om suksesvol te boer is nie maklik nie, maar die landbou bly lekker, uitdagend en elke dag is daar iets nuuts. Selfs met die veiligheidsbedreiging wat die plaasgemeenskap daagliks in die gesig staar, speel landbou steeds ‘n onmisbare rol in welvaartskepping en plaaslike- en nasionale stabiliteit en daarom moet[...]