beurtkrag

Beurtkrag: Landboukrisis dreig

“Eskom het Maandagaand fase-6 beurtkrag vanaf 18:00 tot 22:00 ingestel, wat die Suid-Afrikaanse ekonomie onkant betrap het,” sê Nicol Jansen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Ekonomie en Handel. “Die jongste rondte beurtkrag kom op ’n besondere besige tyd vir produsente en landboubesighede.” Beurtkrag het ’n negatiewe[...]

By Specialist Writer|12th December 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top