betonvoer- en -waterkrippe
Vrystaat Krippe hou lewenslank
Beton is in Paul Fouché se bloed en daar is min dinge van hierdie klipharde boumateriaal wat jy vir hom kan vertel. In 2005 het hy ’n lateionderneming in Welkom begin, maar in 2007 het die boubedryf begin swaarkry as gevolg van die wêreldwye resessie. Getrou aan sy hartstog[...]