besproeiingstelsels
Reinke – Besproeiingstelsels: Voorkomende onderhoud
Die plantseisoen is hier en boere regoor die land moet besin oor wat hulle van hulle spilpunte verwag. Die spilpunt is die boer se enigstestuk toerusting wat 365 dae per jaar buite aan die elemente blootgestel is. Die spilpunt kry nie die kans om soos ander toerusting knus en[...]