besproeiingsoplossing

Plant wat jy wil: Turf-Ag het ՚n besproeiingsoplossing vir jou

Met 30 jaar se ondervinding in die besproeiingsmark weet Turf-Ag se span wakker mense presies hoe om elke druppel water vir jou te laat werk; maak nie saak of jy druiwe, appels, slaai of weiding plant nie. Hulle het ՚n span toegewyde, gespesialiseerde besproeiingsontwerpers, sewe takke landwyd en twee[...]

By Annemarie Bremner|19th June 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top