Besproeiing

Valley is steeds op die kruin van besproeiing: Kry volle beheer oor jou spilpunte met Valley se 365™-platform

Talle goeie redes noop boere regoor die wêreld om Valley te kies vir spilpuntbesproeiing. Valley bied immers die beste waterbenutting en stel die boer in staat om sy spilpunte vanaf enige plek in die wêreld akkuraat te beheer. “Valley se spilpunte staan stewig, want hulle is ontwerp en gebou[...]

By Benine Ackermann|26th October 2020|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , |

Zimmatic neem presisiebesproeiing na nuwe hoogtes

Die ongelooflike het nou moontlik geword en is binne bereik van die Suid-Afrikaanse boer. ’n Spilpunt kan nou die presiese hoeveelheid water wat ’n enkele plant benodig op hom toedien. Gegewe dat grond oor ’n enkele land vinnig kan verander en die waterhou- en dreineringsvermoë ook vinnig wissel, is[...]

By Specialist Writer|19th June 2018|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Stewarts & Lloyds het alles wat jou plaas nodig het

Geslagte lank reeds is Stewarts & Lloyds een van die eerste woorde wat ’n plaaskind leer ken. ’n Mens kan immers nie van pompe, hekke, heinings en ’n swetterjoel ander boerderybenodigdhede praat sonder om Stewarts & Lloyds se naam te noem nie. Stewarts & Lloyds is ’n groot onderneming[...]

By Benine Ackermann|18th June 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , , , , |

Irrigation Unlimited: Ocmis die leier met wateraangedrewe besproeiing

Sinvolle watergebruik was nog nooit so belangrik soos nou nie. Die droogte wat die afgelope paar jaar landwyd sy merk gelaat het, het baie boere opnuut laat besef hoe belangrik dit is om water doeltreffend te gebruik. Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite gee boere al die voordele van jare se[...]

0
Go to Top