Bentley Bentayga
Bentley Bentayga: Weelde wiele vir ‘n grondbaron
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive ‘n Bentley vir die plaas? As jy dalk gewonder het, nee dis nie ‘n trekker nie. Terwyl Porsche en Lamborghini desjare weliswaar trekkers gebou het, word hierdie ikoniese Britse naam met ultra luukse, uiters kragtige, baie vinnige en peperduur motors verbind. Nie juis[...]