beleggings
Botswana bied beter waarde vir boere se geld
Ons leef in vreemde tye. Die wêreld is vasgevang in ՚n pandemie histerie, en dit is nog meer van toepassing op Suid-Afrika as enige ander land. Dit is amper asof Suid-Afrikaners net op COVID-19 fokus en vergeet het dat die land rommelstatus bereik het en ՚n resessie in die[...]