beeste agterbeenkonstruksie
Laat trap jou beeste in hulle spoor 3: Koeihakkigheid
deur Johan Hoewe Die volgende paar aflewerings in hierdie reeks handel oor een van die grootste probleme in my werk in die beesbedryf, naamlik agterbeenkonstruksie. Ons begin by koeihakkigheid. Koeihakkigheid is wanneer die agterbene se kniegewrigte na binne gedraai is sodat die tone na buite draai en oneweredige slytasie[...]