bees siekte
Brusellose het my lewe verwoes en dit kan ook met jou gebeur!
(foto deur notrefamille.com) Elke maand word verslae ontvang oor hoe brusellose besig is om te versprei in Suid-Afrika. Dit is elke boer se verantwoordelikheid om die verspreiding van brusellose te stop. Dr. Frans Banting, ’n veearts wat die siekte al vir 40 jaar het, vertel sy storie. Siekte in[...]