BBP
BBP stewiger in die tweede kwartaal – Landbou herstel danksy seisoenale faktore
Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het Dinsdag, 7 September 2021, die BBP-syfers vir die tweede kwartaal van 2021 bekendgemaak. Hiervolgens het die ekonomie met 1,2% op ’n kwartaallikse basis versnel ná ’n toename van 1,0% in die eerste kwartaal van 2021. Ses bedrywe het positiewe groei aangeteken, met vervoer, berging[...]