bande
Firestone is vuur en vlam vir landbou
“Daar is verskeie goeie redes hoekom ’n boer ’n Firestone moet koop,” sê Stephan van Staden, nasionale landbouspesialis van Firestone. “Die oudste landbouband in die wêreld is deur ons vervaardig, wat beteken dat enige ander trekkerbandvervaardiger eintlik maar in Firestone se spore volg. Harvey Firestone het in 1932 die[...]