Bamboes
Bamboes bevorder bewaring, bosbou en landbou
Bamboes is nou nie juis ՚n plant wat in verband gebring word met Suid-Afrika se natuurskoon of landbou nie. Maar die plant maak deesdae opspraak wanneer onderwerpe soos koolstofvaslegging, herbebossing en herlewingslandbou bespreek word. Boonop is bamboes ՚n nuttige plant. Verskeie kenners het reeds hulle mening gelug oor die[...]