baalvoerder
Laai in ‘n japtrap die baalvoerder
Die maatskappy Steel Tupe & Pipe Profiles vervaardig hekke en hokke doelgemaak vir die landboubedryf. Van die hekke sluit in skuif-, wilds-, bees-, en skaap plaas hekke. Hy maak ook voer ringe en voerders vir skape, bokke en beeste asook panele vir skaap -, bees- en bokkrale. Lam hok[...]