avo’s
Australiё spog met reuse avokado’s
Australiё het nou GROOT, lekker, smaaklike en romige avo’s op die rakke te koop. Die avokado’s wat as avozillas bekend staan, is die oes van David Grove van Bungundarra in Queensland. Hy het verlede maand die avozillas geoes en dit is vyf keer groter as die normale grootte avo.[...]