AVCASA

Vuil plaagdoderhouers: Spoel dit drie keer uit

Ouditeure van landbou-sertifiseringsagentskappe sowel as staatsdepartemente besoek tans plekke waar leƫ plastiek plaagdoderhouers gestoor en verwerk word om te verseker dat boere en verwerkers aan die vereistes van die Nasionale Omgewingsbestuur: Afvalwet, 2008 (Wet No. 59 van 2008) asook aan die internasionale riglyne vir verantwoordelike boerdery voldoen. Vuil plastiek[...]

By Specialist Writer|31st August 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top