Automechanika

Enjins brul by Automechanika 2019

Derduisende voertuiggeesdriftiges het onlangs na NASREC, Johannesburg, gestroom vir die Automechanika-skou. Dié internasionale byeenkoms het uitstallers gelok van Australiё, Pole, Sjina, Pakistan, Duitsland, die VSA en nog meer lande – altesaam 27 lande met meer as 600 uitstallers! Nuwe voertuie, soos die Foton FT10-vragmotor van Powerstar, is bekend gestel[...]

By Specialist Writer|17th October 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: |
Go to Top