Audi A7 Sportback
AUDI A7 SPORTBACK 55TFSI: Statig, Stylvol en Subliem
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Uit die Duitse drie is Audi meestal die skaam slim kind. Histories altyd in die skadu van Mercedes se status as weelde ikoon, en tweede viool teen die paddinamika van BMW. Die een waaroor die minste bohaai gemaak word, maar tog die een[...]