Athene
SA Bank van Athene word Grobank
‘n Nuwe bank beteken meer mededinging en is altyd goeie nuus vir die man op straat; soveel te meer vir baie boere wat ‘n baie hegte band met hulle bankbestuurders moet smee en onderhou... ‘n Landboubank wat beloof om baie sterk op kliënteverhoudings te fokus, sal dus maklik in[...]