aquaeco

Bespaar water en elektrisiteit met graskarp

Moderne landbou is afhanklik van damme en besproeiingsinfrastruktuur. Ongelukkig skep die opbou van slik en voedingstowwe in die water ՚n gunstige omgewing vir die versnelde groei van waterplante. Indien hierdie plante nie beheer word nie, kan dit lei tot noemenswaardige waterverliese deur versnelde verdamping, waterverplasing, verlies aan opbergingsvermoë, hoër[...]

By Specialist Writer|23rd February 2021|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
0
Go to Top