Aquadam
Water is waardevol: Aquadam se tenks bewaar dit perfek
Dit is geen wonder dat Aquadam ՚n baie bekende en vertroude naam in die landboubedryf is nie. Hulle is immers die mense wat tenks van die hoogste gehalte vir boere vervaardig spesifiek soos die boer dit wil hê. Die boer kies die tenk se dop, dakplate, kleur en voering.[...]