APAC
APAC beskerm boerebelange
Die boer behoort beskerm te word teen uitbuiting deur markagente. Dit is die siening van die Agricultural Produce Agents Council, of te wel APAC. Francois Knowles, registrateur van APAC, sê dit is belangrik dat boere besef APAC dra hulle belange op die hart. APAC is gestig ingevolge die Landbouprodukagentewet[...]
Boere se belange is veilig in APAC se handein hande
Hoë standaarde van diens en beskerming van boere se belange – dit is die Landbouprodukte-agenteraad (Agricultural Produce Agents Council of APAC) se roeping en taak. APAC is ’n statutêre liggaam wat deur Wet 12 van 1992, die Landbouprodukte-agentewet, tot stand gebring is met die doel om al die agente[...]