Andile Mngxitama
Regering breek stilswye oor Mngxitama
Die president van TLU SA, Louis Meintjes het sy dank uitgespreek dat die regering ook die stilswye gebreek het oor die gewraakte optrede van Andile Mngxitama waar hy in die uiterste vorm homself skuldig gemaak het aan aanhitsing tot moord en rassisme. Daar is reeds meer as 29 000[...]
SA moet hande vat teen rassiste soos Andile Mngxitama van BLF
Die opruiende haatspraak van Andile Mngxitama van Black First Land First (BLF) op 8 Desember tydens 'n saamtrek in Potchefstroom waar hy sy volgelinge aanhits om blankes te vermoor moet in 'n baie ernstige lig gesien word, het Louis Meintjes van TLU SA, gesê. Suid-Afrika is tans in 'n[...]