Amazone UF 1801-driepuntspuit
Amazone UF maak spuitwerk en skoonmaak maklik
՚n Gedugte makker in die boer se stryd teen onkruid en peste is ՚n doeltreffende spuit, maar watter een moet ek kies? Die Amazone UF 1801-driepuntspuit met die bykomende FT 1001-tenk op die trekker se neus het ՚n omwenteling veroorsaak in die bestuur van die saaikomponent van die boerdery,[...]