Amaranthus
Palmer se amarant: die onkruid der onkruide
deur Tisha Steyn A. palmeri-agtergrond Die genus Amaranthus behoort tot die Amaranthaceae-familie wat uit sowat 75 spesies wêreldwyd bestaan. Sewentien hiervan kom in Suid-Afrika voor, waarvan sommige inheems is en ander van elders kom, maar goed aangepas is. Amaranthus palmeri is een van tien spesies, wat almal in Amerika[...]