Alfa Romeo Stelvio
Alfa Romeo Stelvio: Flink op die teer en fluks op die grond
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Alfisti wêreldwyd, ek inkluis, kan maar rustig ons pizza’s en spaghetti geniet. Die nuwe Stelvio is ‘n rasegte Alfa, al is dit Alfa Romeo se eerste poging om ‘n SUV te bou. Met uitsonderlike greep deur draaie, ‘n besonder goeie onderstel en veerstelsel[...]