Alexandre Schmitt

Reuksin guru kom deel sy kundigheid

Suid-Afrikaanse wynmakers, -proeërs en wingerdkundiges met ʼn voorliefde vir Shiraz kan binnekort baat by die uitgebreide ervaring en kennis van internasionaal-erkende kundige op die gebied van reuksin (olfaction), Alexandre Schmitt. Shiraz SA nooi lede om na Schmitt te kom luister tydens hul 10de tegniese werkwinkel op 14 November by[...]

By Benine Ackermann|6th November 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
0
Go to Top