AL 750 African Debushing-masjien

Hanteer jou boerdery maklik met Manitou

Meer werk in minder tyd is net moontlik met die regte toerusting. Die Franse maatskappy, Manitou, het nou al langer as ‛n halfeeu ‛n verbintenis met Suid-Afrikaanse boere en hulle toerusting hanteer omstandighede in Afrika lag-lag. Johan van der Westhuizen, eienaar van Managri (een van Manitou SA se handelaars),[...]

0
0
Go to Top