akwaponika
Akwaponika: Bakterieë kan die wêreld red!
Gesond wees begin by gesond eet. Die sosiale media gons oor superkosse, oor allergieë wat moontlik deur gifstowwe veroorsaak kan word, oor diëte sonder stysel en suiker, oor die voordele en nadele van vleis en oor organiese produksie. In organiese produksie word die bakterieë in die grond aangemoedig om[...]