Agri4all
Agri4all bied alles waarmee jy kan boer op een werf
Die wêreld het verander, en landbou is geen uitsondering nie. Boere moes vinnig aanpas by die vreemde omstandighede wat 2020 oorheers het. Skoue en veilings, wat gewoonlik groot byeenkomste was, moes skuif na aanlynplatforms om by die COVID-regulasies aan te pas. Agri4all is ’n webblad wat reeds vanaf 2018[...]