Agri-Waardeketting
Senwes loods Agri-Waardeketting Voedselsambreel
Senwes span kragte saam met die landbouwaardeketting met die loodsing van die Agri-Waardeketting Voedselsambreel. Hierdie inisiatief volg na 'n beroep wat deur Agbiz gedoen is om voedselsekuriteit te verseker te midde van die ontwrigte ekonomiese aktiwiteite as gevolg van die grendeltyd, wat die gevolg is van die uitbreek van[...]