Agri Tourism

Agritoerisme is veel meer as net ՚n plaaskuier

deur Tisha Steyn Agritoerisme is nie net ՚n boervrou wat ՚n huisie op die plaas vir toeriste beskikbaar stel ter wille van ՚n ekstra inkomste nie. Dit is veel meer. Jacqui Taylor, wat toerisme in landelike gebiede bevorder, vertel meer vandie konsep. Jacqui Taylor kuier in ՚n teeplantasie in[...]

By Specialist Writer|27th March 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
Go to Top