Agri Tenk
Aquadam se Agri Tenk het ’n leeftyd van 50 jaar
Of jy nou ’n watertenk vir besproeiing, vee, pluimvee of huisgebruik benodig, Aquadam het die regte tenk vir jou: die Agri Tenk. Dit is uiteindelik ’n tenk wat die boer se behoeftes pas, omdat dit spesifiek vir die plaas ontwerp is. Die Agri Tenk is ’n modulêre paneeltipe-staaltenk wat[...]